WF....dit herinner my aan die joke my Pa vertel het.....
something like Paul Kruger visits the Queen, glo nie dit was dieselle Queen nie....lol...
hy kou mos sy tabak so aanhoudend, dan spoeg hy dit net so uit, hene, rou suid-afrikaner mans wat ons het..
anyway, elke keer as hy gespoeg het, hardloop die Queen se valet of waitress of chambermaid met a grote skinkbord , sit dit neer waar hy laas gespoeg het...nee wat, dan spoeg hy net op a anner plek...
dit gaan aan en aan, die engelse is mos baie stadig.....
uiteindelik se oom Paul vir die Queen...
Madam, you must be careful, next time I wont miss!!!!
dis a ware, true story ook....