Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 Man Falls 47 Stories and Survives ...

Go down 
AuthorMessage
Warrefok
Entheos
Warrefok


Male
Number of posts : 1056
Age : 75
Location : Pretoria - South Africa
Registration date : 2007-10-18

Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptyFri Jan 04, 2008 10:05 am

Man Falls 47 Stories and Survives
Sheesh ... this defies all logic ... take a peep here
Back to top Go down
Guest
Guest




Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptyFri Jan 04, 2008 10:33 am

A Miracle indeed ... As his wife said: It just wasn't his time ....
Back to top Go down
Warrefok
Entheos
Warrefok


Male
Number of posts : 1056
Age : 75
Location : Pretoria - South Africa
Registration date : 2007-10-18

Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Re: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptyFri Jan 04, 2008 10:38 am

SIMSI wrote:
A Miracle indeed ... As his wife said: It just wasn't his time ....
It wasn't his time ... obviously ...
Miracle ??? ... naah ...
Evil or Very Mad
Back to top Go down
Guest
Guest




Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Re: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptyFri Jan 04, 2008 7:51 pm

Quote :
Miracle ???
... nou wat dan anders ... sy vrou s♪ ook dit was nie sy tyd nie ... enniwhoo ... Glo nie dit het al ooit vantevore gebeur nie ... thank his lucky stars ? ... ek dink thank God ... (wat ek glo , soos jy weet , ook ons tyd bepaal het ) ...
Back to top Go down
Warrefok
Entheos
Warrefok


Male
Number of posts : 1056
Age : 75
Location : Pretoria - South Africa
Registration date : 2007-10-18

Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Re: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptyFri Jan 04, 2008 8:46 pm

SIMSI wrote:
Quote :
Miracle ???
... nou wat dan anders ... sy vrou s♪ ook dit was nie sy tyd nie ... enniwhoo ... Glo nie dit het al ooit vantevore gebeur nie ... thank his lucky stars ? ... ek dink thank God ... (wat ek glo , soos jy weet , ook ons tyd bepaal het ) ...
God laaik hom toe meer as sy broer ... ??? affraid
God "red" die een broer, maar los die anner een om homself 6 voet onnerie grond in te val ... ??? BigLaugh

Favouritism !!!
Twisted Evil
Back to top Go down
Guest
Guest




Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Re: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptySat Jan 05, 2008 2:11 pm

Quote :
God laaik hom toe meer as sy broer ... ??? affraid
God "red" die een broer, maar los die anner een om homself 6 voet onnerie grond in te val ... ??? BigLaugh
.... Nope, maar het gedink jy gaan so sê .... nie favouritism nie ... Dit was sy broer se tyd ...

Quote :
God laaik hom toe meer as sy broer ... ???
.....Ook nie so nie ... soos jy sê nie .... Dis baie beter in die hemel as hier op die aarde ... Het jou al vertel ek het ook 'n NDE gehad ... Jy kry nogtans 'n keuse ... om oor te gaan of nie ...
Back to top Go down
Guest
Guest




Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Re: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptySat Jan 05, 2008 2:14 pm

Quote :
ek dink thank God
...Jy is doodreg .... net bietjie geterg met die "thank his lucky stars " ... omdat jy mos sê daar is nie 'n God nie ... het ek maar gevra ... (wie moet hy dan bedank) ... his lucky stars? ...
Back to top Go down
Warrefok
Entheos
Warrefok


Male
Number of posts : 1056
Age : 75
Location : Pretoria - South Africa
Registration date : 2007-10-18

Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Re: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... EmptySat Jan 05, 2008 6:24 pm

.
.
Liewe vader SIMSI ... jy kan darem baie nonsens in min sinne in pas ... No

SIMSI wrote:
Quote :
God laaik hom toe meer as sy broer ... ??? affraid
God "red" die een broer, maar los die anner een om homself 6 voet onnerie grond in te val ... ??? BigLaugh
.... Nope, maar het gedink jy gaan so sê ....
Nonsens No 1
Jy is alewig seker wat ek sou doen of sê NA DIE TYD ...
Baie geluk man ...


SIMSI wrote:
nie favouritism nie ... Dit was sy broer se tyd ...
Nonsens No 2
Weereens slim NA DIE TYD ... Dis tog heel duidelik dat dit wel die een broer se tyd was ...
FOEK ... die man het homself dan te pletter geval ... hy is dood ... obviously was dit sy tyd ...
Geen gelukwensing hier nie ...

SIMSI wrote:
Quote :
God laaik hom toe meer as sy broer ... ???
.....Ook nie so nie ... soos jy sê nie .... Dis baie beter in die hemel as hier op die aarde ... Het jou al vertel ek het ook 'n NDE gehad ... Jy kry nogtans 'n keuse ... om oor te gaan of nie ...
Nonsens No 3
As jy "nogtans 'n keuse het om oor te gaan of nie" dan is jou "dit was sy tyd" teorie ooglopend snert ...
SIMSI wrote:
Quote :
ek dink thank God
...Jy is doodreg ....
net bietjie geterg met die "thank his lucky stars " ... omdat jy mos sê
daar is nie 'n God nie ... het ek maar gevra ... (wie moet hy dan
bedank) ... his lucky stars? ...
Nonsens No 4
"Ek dink thank God" was JOU woorde ... NIE myne nie ... Hoekom sê jy "Jy is doodreg" ... ???

Nonsens No 5
Ek en jy debateer nie van gister af nie ... Waar het ek al OOIT gesê dat daar NIE 'n God is nie ... ???
Jy weet baie goed, of BEHOORT baie goed te weet, waar ek staan t.o.v. die bestaan aldan nie van 'n God ...
Om nou te wil voorgee dat ek die bestaan van 'n God ontken is bloot oneerlik SIMSI ...

En moet my ASSEBLIEF nie weer met 'n klomp aanhalings uit die bybel uit antwoord nie ...
Jy weet goed, of BEHOORT goed te weet, waar ek staan t.o.v. daardie verspotte walglike boek ...
Back to top Go down
Sponsored content





Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty
PostSubject: Re: Man Falls 47 Stories and Survives ...   Man Falls 47 Stories and Survives ... Empty

Back to top Go down
 
Man Falls 47 Stories and Survives ...
Back to top 
Page 1 of 1
 Similar topics
-
» Jewish sex....

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: In die Nuus - In the News-
Jump to: