| Bennie's things | |
|
|
Author | Message |
---|
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| |
| |
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| |
| |
Guest Guest
| |
| |
Guest Guest
| Subject: .. Thu Dec 06, 2007 12:22 pm | |
| Mal oor daai perlemoer asbak !!! ... het twee van my eie ... |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Bennie's things Thu Dec 06, 2007 12:31 pm | |
| Sims...ek het 6 van daai perlemoen skulpe ..ek gebruik hulle vir seafood platters...side dishes, looks stunning on a table.... |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| |
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Bennie's things Thu Dec 06, 2007 3:27 pm | |
| | |
|
| |
Guest Guest
| |
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| |
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Bennie's things Fri Dec 07, 2007 9:18 am | |
| Ag Bennie.....dammit.....hoe verlang ek weer na my pa ennie plaas lewe..... you love your animals too, I notice.....the sun will always shine on you, Bennie..... ag, jy sal nooit daardie bulletjie slag vir steak nie.....wat beteken daardie letters, watse tipe koei is dit? dis nie Jersey nie, is dit? |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| |
| |
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| |
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Bennie's things Fri Dec 07, 2007 9:57 am | |
| oh ok...ek kannie wag om A die te wys nie, Bennie... ek sal nie hardop vir haar se nie wat WF nou net kwytgeraak het nie.... |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| |
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Bennie's things Fri Dec 07, 2007 10:10 am | |
| Jammer dis Blok Kop ....my fout. Ek gaan nou 'n foto van Jack op laai | |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Bennie's things Fri Dec 07, 2007 11:08 am | |
| Jack my vee wagter hond | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Tog te Fri Dec 07, 2007 11:40 am | |
| |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Bennie's things Fri Dec 07, 2007 11:44 am | |
| Die dorp het tot langs my gegroei. Ek was aangese om teen volgende jaar 31Januarie 2008 om van my beeste en skapies ontslae te raak. Sonder om my in kennis te stel is my landgoed nou verander na Stedelike gebied. Dis waarom ek nou ander verblyf plek soek vir my en die diere. Hulle noem dit ekonomiese groei, vooruit gang ens. Geniet my view van vooruitgang: VOORUIT GANG-- EKONOMIESE ONTWIKKELING | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: ... Fri Dec 07, 2007 11:48 am | |
| - Quote :
- my landgoed nou verander na Stedelike gebied.
Goeiste , Bennie ... Jou landgoed is seker nou 'n heel paar goudstukkies werd , hmmm? .... In el geval ... ekke wil ook kaap se kant toe staan , maar het nog 'n erf naby die Vaal Rivier ... het gedink omdat die wind so waai en die vliegtuie se enjins sommer so neerplons ... miskien moet ek maar daar 'n houthuise opsit ... ek bietjie later die maand Transvaal toe ry en die moontlikheid gaan besigtig .... en so bietjie mediteer ... |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Bennie's things Fri Dec 07, 2007 11:56 am | |
| - SIMSI wrote:
-
- Quote :
- my landgoed nou verander na Stedelike gebied.
Goeiste , Bennie ... Jou landgoed is seker nou 'n heel paar goudstukkies werd , hmmm? .... In el geval ... ekke wil ook kaap se kant toe staan , maar het nog 'n erf naby die Vaal Rivier ... het gedink omdat die wind so waai en die vliegtuie se enjins sommer so neerplons ... miskien moet ek maar daar 'n houthuise opsit ... ek bietjie later die maand Transvaal toe ry en die moontlikheid gaan besigtig .... en so bietjie mediteer ... Ek is moedeloos. 'n ANC woordvoerder het nou die dag gese op TV ---- " Well the majority is always right!!!" Die idioot....... the majority at times rule...... of hulle reg is of nie! | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: ... Fri Dec 07, 2007 12:05 pm | |
| sheeees, hoop nie hulle het nou my erfie tot landgoed verklaar nie ... gonnatjie ... Moet wikkel ... Ma het altyd nog gesê ... Ver van jou goed is na aan jou skade ... sy was sooooo reg ... |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Bennie's things | |
| |
|
| |
| Bennie's things | |
|