Pleased to meet you, Stefan!!!! welkom, welkom........dis lekker by
die malhuis, ons fight nie eers nie om te sien wie is die malste nie.....
ek weet wel, maar ek bly tjoepstil......sien maar self!!!
Love your poems too, magic, heart-sore but well written, congrats!!!!!