Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 Koos, Mike en Kallie...

Go down 
AuthorMessage
Seacomic
Amateur
Seacomic


Female
Number of posts : 28
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-05

Koos, Mike en Kallie... Empty
PostSubject: Koos, Mike en Kallie...   Koos, Mike en Kallie... EmptyMon Aug 11, 2008 3:42 pm

Jive Koos, Mike en Kallie word deur spietkops by ’n groot winkelsentrum in Benoni afgetrek.
Spietkop: OK, guys, het julle ’n idéé hoe vinnig julle gery het?
Hulle: G’n idee nie – maar jy gaan ons sê!
Spietkop: So vinnig dat julle elkeen ’n spoedkaartjie gaan kry! (Hy haal sy boekie uit.) Wat is jou naam?
Koos kyk rond en sien ’n Woolworths-reklamebord daar naby: “My naam is William Woolworth," sê Koos.
Kallie snap dit dadelik, kyk rond en sien Edgars. “My naam is Eddie Edgars!”
Kallie en Koos kyk benoud na Mike en hoop dat hy verstaan wat hulle gedoen het.
“En jy?” vra die spietkop kwaai.
“My naam is Ken!”
“Ja, maar wat is jou volle name?”
Mike sê selfversekerd: “My naam is Ken, en my van is Takkie Fraaid Tjieken!” Jive
Back to top Go down
 
Koos, Mike en Kallie...
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: