Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 Waaroor gaan Sparkling Sparklers?

Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin


Number of posts : 7
Registration date : 2007-07-04

Waaroor gaan Sparkling Sparklers? Empty
PostSubject: Waaroor gaan Sparkling Sparklers?   Waaroor gaan Sparkling Sparklers? EmptyFri Jul 06, 2007 1:27 pm

By Sparkling Sparklers poog ons om 'n Vriendelike Internasionale Sosiale Bymekaarkomplek op die been te bring. Die stigters van die plekkie bestaan uit Suid Afrikaners.

Ons is almal bewus van die miljoene mense wat ons land verlaat het vir "groener weivelde". Ons nooi hul almal uit om by ons aan te sluit en met hul familie en vriende in Suid Afrika, of waar ookal in die węreld, te kom kommunikeer. Natuurlik is die omgekeerde ook van toepassing.

Tog is ons bymekaarkomplekkie nie uitsluitlik vir Suid Afrikaners bedoel nie. Ons nooi ook die res van die węreld uit om by ons Vriendelike Sosiale Bymekaarkomplekkie aan te sluit.

Ons sal poog om die plekkie so tweetalig as moontlik te maak. Afrikaans en Engels sal gebruik word waar ookal haalbaar.

Ons wens u 'n gelukkige lidmaadskap toe en moedig u aan om die woord te versprei aangaande hierdie gratis diens.
Back to top Go down
https://sparklers.forumotion.com
 
Waaroor gaan Sparkling Sparklers?
Back to top 
Page 1 of 1
 Similar topics
-
» TO : ALL SPARKLING SPARKLERS
» What is Sparkling Sparklers all about?
» Lekka girlies vir 'n lekka Sparkling Sparklers Party man ...
» Beker-Bokke wie nie saam op toer gaan nie ...
» hallo sparklers...

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Admin :: Admin-
Jump to: