Jou lidmaadskap hier by Sparkling Sparklers verleen outomaties aan jou
gratis bergplek vir jou fotos, prentjies ens.
Wanneer jy 'n nuwe onderwerp in die Forums begin, of 'n persoonlike
boodskap wil uitstuur, sal jy die volgende aan die regterkant bo sien:

- Click daarop.
- Jy sal gevra word vir jou wagwoord.
- Gebruik jou Sparkling Sparklers wagwoord en jou gratis rekening sal outomaties geskep word.
Die volgende formate word toegelaat:
bmp, jpg, png, gif, tifOm die foto of prentjie in jou pos te gebruik, doen so:
- Copy die URL op jou foto blad onder "Direct links"
- Kom terug na jou pos en click op die "Insert Image" button.
- Paste nou die volledige link na jou foto in die voorsiene plek.
So maklik soos dit.