Die seuntjie klim op bus vir skool, en toe hy gaan sit begin hy sing: "As
my pa 'n leeu was en my ma was leeuwyfie, dan was ek 'n leeuwelpie! As my
pa 'n koning was en my ma 'n koninging, dan was ek 'n prins!" Die
busdrywer raak baie kwaad en geiriteerd met die klein laaitie se singery!
Toe die laaitie weer begin sing, sê die drywer nou regtig baie kwaad: "As
jou pa 'n poepol was, en jou ma 'n straatvrou, wat was jy dan ?" Laaitie
antwoord, "Seker 'n busdrywer oom!"