'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  CalendarCalendar  GalleryGallery  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  

Share | 
 

 Grapgat Gatieppie

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Guest
Guest



PostSubject: Grapgat Gatieppie   Fri Nov 02, 2007 1:13 pm

J y kan mos vlieg

Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
"Jou blrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!"


Gatiep se Voicemail

My bra, Gatiep is nie available nie.
Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a "please call me".


Gatiep innie skool

Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep: My ma's nie 'n
[email]p@eph@l [/email]nie, sy maak mash!

Spat-are


Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie spatare op djou bene! Meraai:
Nei, dit issie spatare nie, dit is net die wiring na my hotplate toe!


Selle ou storie


Die Regter kyk vir Gammat in die oog en s:
'Dis nou die sesde jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan.

''Djou honour,' s Gammat, 'djy moenie vir my kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'

Massa


Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en "massa". Gatiep se antwoord:
My pa s vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat".
My ma antwoord, "Djou massa moer!"




Back to top Go down
 
Grapgat Gatieppie
View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: