Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 Grapgat Gatieppie

Go down 
AuthorMessage
Guest
Guest




Grapgat Gatieppie Empty
PostSubject: Grapgat Gatieppie   Grapgat Gatieppie EmptyFri Nov 02, 2007 1:13 pm

J y kan mos vlieg

Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
"Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!"


Gatiep se Voicemail

My bra, Gatiep is nie available nie.
Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a "please call me".


Gatiep innie skool

Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep: My ma's nie 'n
[email]p@eph@l [/email]nie, sy maak mash!

Spat-are


Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie spatare op djou bene! Meraai:
Nei, dit issie spatare nie, dit is net die wiring na my hotplate toe!


Selle ou storie


Die Regter kyk vir Gammat in die oog en sê:
'Dis nou die sesde jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan.

''Djou honour,' së Gammat, 'djy moenie vir my kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'

Massa


Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en "massa". Gatiep se antwoord:
My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat".
My ma antwoord, "Djou massa moer!"




Back to top Go down
 
Grapgat Gatieppie
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: