'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  CalendarCalendar  GalleryGallery  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  

Share | 
 

 Lotto Kaartjie

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Warrefok
Entheos


Male
Number of posts : 1056
Age : 68
Location : Pretoria - South Africa
Registration date : 2007-10-18

PostSubject: Lotto Kaartjie   Thu Nov 01, 2007 9:02 am

Die vrou kom die aand by die huis aan met 'n nuwe ring.

Haar man vra "waar kry jy dit?"

Sy sÍ sy en haar baas het saam lotto gespeel en die wengeld gedeel.

Volgende aand het sy 'n nuwe selfoon.
Selfde storie.
3de aand het sy 'n nuwe kar.
Selfde storie.


Sy vra toe haar man moet vir haar badwater in tap.
Toe sy daar kom, is die prop skaars toe met water.


Toe vra sy "hoekom is die water so min?"

Hy se: Ek is bang jou lotto kaartjie word nat!
Back to top Go down
View user profile
 
Lotto Kaartjie
View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1
 Similar topics
-
» (Contest) Lucky Lotto

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: