Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 Kerskoek.....

Go down 
AuthorMessage
Guest
Guest




Kerskoek..... Empty
PostSubject: Kerskoek.....   Kerskoek..... EmptyTue Oct 30, 2007 7:39 am

flower flower Dis nog nie Kersfees nie, maar hier is solank 'n resep.
MET DIE SEISOEN WAT WEER AMPER OP ONS IS, MOET ONS BEGIN DINK DAARAAN OM TE BAK!!
HIER IS DIE MAKLIKSTE RESEP OOIT !!!
KERSKOEK
Bestanddele:
-=-=-=-=-=-
1 koppie water
1 teelepel koeksoda
1 koppie suiker
1 teelepel sout
1 koppie bruinsuiker
Suurlemoensap
4 groot eiers
Neute
1 bottel brandewyn
2 koppies droëvrugte
Metode:
-=-=-=-=-=-
Proe die brandewyn om gehalte te toets. Neem 'n groot mengbak en proe weer die
brandewyn. Maak seker dis die beste gehalte, skink een koppie vol en drink dit.
Herhaal. Skakel die menger aan. Klits een koppie botter in 'n donsige bak.
Voeg 'n teelepel suiker by. Klits weer. Maak seker die brandewyn is sjteeds
goed. Drink nog 'n koppie ... vir die wis en die onwis. Skakel die menger
af. Breek twee uiers, gooi dit en die droëvrugte by. Tel die vrugte van
die vloer af op. Meng die skakelaar aan. As die droëvrugte in die menger
vassjit, sjkroewedraaier dit losj. Proe die brandewyn vir gifterigheid. Sif
nou twee koppies sout. Of so iets. Wie gee om?? Proe die brandewyn. Sif die
suurlemoensap, dreineer die neute en gooi 'n tafel by. Dan 'n lepel
sjuiker, of sjo ietsj. Wat jy ook al kan kry. Sjmeer die oond. Draai die
koekpan 360° en moenie val nie. Menger die afskakel. Gooie die bak deurrie
venster enne drunkie laasjte brandewyn op. Gekersde Seënfees!!! .

PiduMusic Smiley Pidu Cool Bra Sing Kidra Pidu
Back to top Go down
Guest
Guest




Kerskoek..... Empty
PostSubject: ...   Kerskoek..... EmptyTue Oct 30, 2007 10:08 pm

Klink wonnerlik ... thnx ... sal probeer ... maar moet jou waarsku ... kan net lekker wees ...
Back to top Go down
 
Kerskoek.....
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: