'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  CalendarCalendar  GalleryGallery  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  

Share | 
 

 Nuus uit feetjieland...............

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Guest
Guest



PostSubject: Nuus uit feetjieland...............   Mon Oct 29, 2007 7:51 am

Hoe gaan dit met jou??

Dinge is verskriklik deurmekaar hier in my [email]Feetjieland...
[/email]
Sneeuwitjie het aids...

Die drie varkies sit in die tronk...

Rooikappie is in 'n ontugtige
verhouding hoogswanger met Wolf se kind...

Gouelokkies het haar hare rooi
gedye...

liewe Heksie jaag Virgin Atlantic met haar besem..
sy het heeltemal
oorhoops geraak met voŽls..

Repelsteeltjie deal drugs...

Aspoestertjie is die
local stripper...

die sewe dwergies doen die full monty...

Barbie dink sy is
Goue Lokkies...

Ken is gay,

die Prins is uit die closet,

Heidi dink sy is 'n
koei...

Peter strike vir hoŽr lone,

die smurfs vervals geld,

Hompie Kedompie
rol zol
en
Hansie en Grietjie het erken hul lieg oor hul storie...

Lappop
run a sjebeen....

Doringrosie het 'n sex shop
en
mev Skoen is 'n [email]pimp
[/email]

Hoe gaan dit daar by jou????flower
Back to top Go down
Warrefok
Entheos


Male
Number of posts : 1056
Age : 68
Location : Pretoria - South Africa
Registration date : 2007-10-18

PostSubject: Re: Nuus uit feetjieland...............   Mon Oct 29, 2007 8:00 am

seacomic wrote:
... ... ... Hoe gaan dit daar by jou????flower
Ok maarieselle wat ... mense verander ok maar van dag tot dag hierinnie regte wÍreld jong ... lol!
Back to top Go down
View user profile
 
Nuus uit feetjieland...............
View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: