Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 a groot boggerop....

Go down 
AuthorMessage
Seacomic
Amateur
Seacomic


Female
Number of posts : 28
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-05

a groot boggerop.... Empty
PostSubject: a groot boggerop....   a groot boggerop.... EmptyWed Aug 13, 2008 10:55 am

'n Jongman, wat graag 'n verjaardag present vir sy nooi wou koop, het sy suster saamgeneem, om hom te help om die regte persent te koop. Sy kies toe'n paar handskoene wat hy vir sy meisie koop. Die suster koop toe vir haarself 'n paar broekies. Die meisie in die winkel maak toe 'n
[b][b]foutjie. Sy ruil die twee pakkies per abuis om. Die suster kry toe die handskoene, En die arme ou, kry die broekies wat hy gaan pos met die briefie wat as Volg lees :
[/b][/b]
Liefste Gertruitjie,
Ek stuur vir jou die brief en die persentjie, om jou te wys dat ek nie Jou verjaarsdag vergeet het nie. Ek het gedink jy sal daarvan hou, want ek Het gesien jy trek nooit sulke goed aan as ons uitgaan nie, en dit is nou Koud in die aande. Ek het die dame in die winkel dit laat aanpas,
[b][b]en sy lyk Baie mooi daarmee.
[/b][/b]Sy het my 'n paar gewys wat sy al twee jaar dra en dit Makeer nog steeds niks. Ek wou eers die langes koop, maar my suster se die Kortes is beter, want dit is makliker om 'n vinger in te kry. EK wens ek kon Dit die eerste keer vir jou aantrek. Truitjie, die meisie in die winkel se, as jy dit uittrek, moet jy altyd bietjie [b][b]daarin[/b][/b]
blaas, want dit sal 'n bietjie klam wees van die sweet, en it mag later onaangenaam ruik. Sy se, sy gooi altyd bietjie lyfpoeier in hare wanneer sy dit uittrek. Ek hoop jy sal daarvan hou.
Met Liefde.
[b][b]Fanie
[/b][/b]
Back to top Go down
 
a groot boggerop....
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: