Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 Oom Sarel en die droogte ...

Go down 
2 posters
AuthorMessage
Warrefok
Entheos
Warrefok


Male
Number of posts : 1056
Age : 75
Location : Pretoria - South Africa
Registration date : 2007-10-18

Oom Sarel en die droogte ... Empty
PostSubject: Oom Sarel en die droogte ...   Oom Sarel en die droogte ... EmptyFri Mar 07, 2008 4:52 pm

Die droogte in die diep Karoo het so erg geword dat daar niks meer oor is
van Oom Sarel se plaas nie. Hy het al sy beeste laat slag, al sy skape
verkoop. Die veld is so droog soos hy dit nog nooit in sy 65 jaar gesien
het nie. Die plaaswerkers het verlede maand getrek om te gaan kyk of
hulle nie kan werk kry in Zimbabwe nie, so sleg het dit gegaan.

Oom Sarel sit een oggend op die stoep, verby moedeloos. Skielik kom
daar 'n helikopter oor gevlieg. Hy kyk die helikopter so, draai na Tant
Sarie en sê vir haar:

"Daar fokof die windpomp ook nou."
Back to top Go down
Bennie
Addict
Bennie


Male
Number of posts : 392
Location : Johannesburg
Registration date : 2007-11-02

Oom Sarel en die droogte ... Empty
PostSubject: Re: Oom Sarel en die droogte ...   Oom Sarel en die droogte ... EmptySat Mar 08, 2008 8:36 am

BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh
Back to top Go down
 
Oom Sarel en die droogte ...
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Jump to: