Lekker slaap om die wêreld:
HOLLAND:
Goeden nagt
AUSTRALIE:
Night Mate
USA:
Goodnite
DUITSLAND:
Släfin si wöl
SUID AFRIKA:
Is die deure gesluit, is die vensters toegemaak, is die kar ingetrek en is die alarm geaktiveer?
Is die Rotweilers gebêre en veilig?
Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!