| Good Morning Everybody ... | |
|
|
|
Author | Message |
---|
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| |
| |
Guest Guest
| |
| |
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 8:16 am | |
| - seacomic wrote:
- ... ... ... ......Life IS NOT fair, is it??? ... ... ...
Shaw ... and who's fault ya fink dat be ... huh ... huh ... huh ... ??? | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 8:20 am | |
| only ours, of course...we cannot pass the buck at all in this case, WF..... |
|
| |
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| |
| |
Guest Guest
| |
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 8:28 am | |
| | |
|
| |
Guest Guest
| |
| |
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| |
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 8:54 am | |
| Ek sien op die nuus die aanhoudende gekerm oor voedsel pryse. So genaamde ekonome en ander guru's het allerhande verduidelikings. Ek kry R2.00 per kilo vir spinasie, Omtrent Een Rand vir 'n kool. Erens is daar mense wat verskriklik baie geld maak, en dit is beslis nie die boere nie.
Jou inset koste verander by die dag....petrol, diesel en kunsmis pryse word bepaal deur die regering. Ek dink dis alles kak!!!!! Rentekoerse gaan op ...... vir wat???? en wie trek daar uit baat......die donners met baie geld (venture capital). My spaar geld is bele in die stukkie grond, diere, implimente en my vernuf en harde werk.
Ek wonder hoelank mense die instant experts/ leiers se twak opinies gaan aanvaar???? Gaan hulle dit dan soos in Kenya wil vervang met slegs nog 'n klomp spokeman's vir groot besigheid????
As ek reg onthou.......erens in sy Civil War in France se Marx ..... ' Sometimes history repeats it self as a sick joke'
My komplein van oggend.
Anderste.....wie is ek om te komplein. | |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:01 am | |
| Ooo ja en hier een waaroor jy kan huil....... Die groot kaas fabrieke en Dairies .....die heel beste prys wat jy kry.....vir vol room ( 20-30 % room) R3.50 per litre. | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:06 am | |
| I really feel with you, Bennie...... Luister, die Boeing is klaar hier oor, ek se maar net......use it, dont use it......your choice.... |
|
| |
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:12 am | |
| - Bennie wrote:
- ... ... ... Ek wonder hoelank mense die instant experts/ leiers se twak opinies gaan aanvaar???? ... ... ...
Die enigste plan wat KAN werk ... sal nie werk nie omdat die fooken idiotiese mensDOM nie kan saamstaan nie ... Al wat sal werk is as mense kan saamstaan en AL hul geld uit een spesifieke bank op 'n tyd uit trek ... Met die waarskuwing dat dieselfde met die volgende bank gedoen gaan word as hulle nie hulle rentekoerse verlaag nie ...
En so aan en so aan ... maar dit sal sommer van die eerste bank wat sy gat gaan sien nie meer nodig wees vir so aan en so aan nie ...
Maar ... wie sal die mense sovêr kry om saam te staan ... De la Rey ... ??? What a joke ... Nie eers hy sal die dom donnerse mense van vandag kan laat saamstaan nie
| |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| |
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:22 am | |
| Ek laaik jou 'outfit' SC !!!! Ja dis Vrydag ....en vandag begin Happy Hour een uur hier by ons!!! | |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:31 am | |
| - Warrefok wrote:
- Bennie wrote:
- ... ... ... Ek wonder hoelank mense die instant experts/ leiers se twak opinies gaan aanvaar???? ... ... ...
Die enigste plan wat KAN werk ... sal nie werk nie omdat die fooken idiotiese mensDOM nie kan saamstaan nie ... Al wat sal werk is as mense kan saamstaan en AL hul geld uit een spesifieke bank op 'n tyd uit trek ... Met die waarskuwing dat dieselfde met die volgende bank gedoen gaan word as hulle nie hulle rentekoerse verlaag nie ...
Daar is so baie wat werk teen mense. Kapitalisme besit alle vorme van mass - communication..... Mense se agterlikheid/ bevoor oordele word uit gebuit, die strategie 'divide and rule' is eeue oud. Daar le nog 'n lang pad van stryd voor vir die gewone ou. Hy self moet eers sy eie bevooroordele oorkom. | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:32 am | |
| Dankie Bennie!!!!! |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:33 am | |
| Hey, SC waar is ons song vandag?????? Let it rip gurl!! | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 9:41 am | |
| You To Me Are Everything
I would take the stars out of the sky for you, stop the rain from falling if you asked me to. I'd do anything for you, your wish is my command. I could move a mountain when your hand is in my hand.
Words can not express how much you mean to me, there must be some other way to make you see. If it takes my heart and soul, you know I'll pay the price. Ev'rything that I possess I'd gladly sacrifice.
You to me are everything, the sweetest song that I could sing, oh baby, oh baby! To you I guess I'm just a clown who picks you up each time you're down, oh baby, oh baby! You give me just a taste of love to build my hopes upon, you know you've got the power, girl, to keep me holding on. So now you've got the best of me, come on and take the rest of me, oh baby!
Though you're close to me, we seem so far apart. Maybe, given time, you'll have a change of heart. If it takes forever, girl, then I'm prepared to wait. The day you give your love to me won't be a day too late.
You to me are everything...
You to me are everything, the sweetest song that I could sing, oh baby, oh baby! specially for you, Bennie.... |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| |
| |
Guest Guest
| |
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 11:00 am | |
| | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 11:03 am | |
| nogal nie, Bennie.....you going alone, overseas?...... |
|
| |
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 11:27 am | |
| Ek beplan om my broer se dogter saam te neem. Sy het verlede jaar klaar gemaak by UCT met 'n Bsc. Tans is sy hier by Wits vir 'n diploma in Onderwys. Sy word in Junie 21 jaar oud en ek het gedink dit sal nogal 'n lekker geskenk wees wat sy jare sal onthou. Ek sien haar so nou en dan oor naweke as sy lus kry om my te besoek. Ek moet net nog haar Pa en Ma ooreed. | |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... Fri Jan 18, 2008 11:29 am | |
| fook...nogga rejection....win some, lose some....dat's life....... |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Good Morning Everybody ... | |
| |
|
| |
| Good Morning Everybody ... | |
|