Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
Subject: Some more pics from da garden Fri Dec 14, 2007 12:42 pm
I took these yesterday morning ...
Die Vinkie hard aanie werk om vir vroutjie huis te bou ...
Die Olifantoor se blom se reuk is hemels
En Krismis is amper hier ...
Guest Guest
Subject: Re: Some more pics from da garden Fri Dec 14, 2007 1:00 pm
Fabulous.....fabulous.....fabulous.....
Guest Guest
Subject: ... Tue Dec 18, 2007 8:03 pm
Mal oor blomme .... ... lieflike gesig ...
Guest Guest
Subject: .... Tue Dec 18, 2007 8:04 pm
Yep, daai vinkie mansmens moet net MOOI bou anders skop sy dit stukkend ...
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
Subject: Mite vs Realiteit Tue Dec 18, 2007 8:52 pm
Mite: Die vroutjie skop die nes stukkend en breek dit af as sy nie daarmee tevrede is nie ... Realiteid: Die vroutjie breek die nes af omdat sy nog nie gereed is om eiers te lê nie ...
Guest Guest
Subject: .. Wed Dec 19, 2007 11:09 am
Quote :
Realiteid: Die vroutjie breek die nes af omdat sy nog nie gereed is om eiers te lê nie ...
..... baie interessant , Ware .... Is daar dan 'n presiese tyd wat sy gereed is ? en wanneer is dit ? ... m.a.w .. is dit sy manier om uit te vind of haar tyd daar is ? ...
Bennie Addict
Number of posts : 392 Location : Johannesburg Registration date : 2007-11-02
Subject: Re: Some more pics from da garden Thu Dec 20, 2007 5:23 pm
Pragtig Warre......
Die natuur sjoe!!! Ek verwonder my elke dag..... die goggatjie net voor reen..... ons verskriklike winters hier in die hoe veld...... Ek pos iets later