'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  CalendarCalendar  GalleryGallery  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  

Share | 
 

 Waaroor gaan Sparkling Sparklers?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
avatar

Number of posts : 7
Registration date : 2007-07-04

PostSubject: Waaroor gaan Sparkling Sparklers?   Fri Jul 06, 2007 1:27 pm

By Sparkling Sparklers poog ons om 'n Vriendelike Internasionale Sosiale Bymekaarkomplek op die been te bring. Die stigters van die plekkie bestaan uit Suid Afrikaners.

Ons is almal bewus van die miljoene mense wat ons land verlaat het vir "groener weivelde". Ons nooi hul almal uit om by ons aan te sluit en met hul familie en vriende in Suid Afrika, of waar ookal in die węreld, te kom kommunikeer. Natuurlik is die omgekeerde ook van toepassing.

Tog is ons bymekaarkomplekkie nie uitsluitlik vir Suid Afrikaners bedoel nie. Ons nooi ook die res van die węreld uit om by ons Vriendelike Sosiale Bymekaarkomplekkie aan te sluit.

Ons sal poog om die plekkie so tweetalig as moontlik te maak. Afrikaans en Engels sal gebruik word waar ookal haalbaar.

Ons wens u 'n gelukkige lidmaadskap toe en moedig u aan om die woord te versprei aangaande hierdie gratis diens.
Back to top Go down
View user profile http://sparklers.forumotion.com
 
Waaroor gaan Sparkling Sparklers?
View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Admin :: Admin-
Jump to: