Sparkling Sparklers
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.


'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point

 
HomeHome  GalleryGallery  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  

 

 Gratis Image Hosting

Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin


Number of posts : 7
Registration date : 2007-07-04

Gratis Image Hosting Empty
PostSubject: Gratis Image Hosting   Gratis Image Hosting EmptySat Oct 20, 2007 8:41 am

Jou lidmaadskap hier by Sparkling Sparklers verleen outomaties aan jou
gratis bergplek vir jou fotos, prentjies ens.

Wanneer jy 'n nuwe onderwerp in die Forums begin, of 'n persoonlike
boodskap wil uitstuur, sal jy die volgende aan die regterkant bo sien:

Gratis Image Hosting Servim10

  • Click daarop.
  • Jy sal gevra word vir jou wagwoord.
  • Gebruik jou Sparkling Sparklers wagwoord en jou gratis rekening sal outomaties geskep word.
Die volgende formate word toegelaat:

bmp, jpg, png, gif, tif

Om die foto of prentjie in jou pos te gebruik, doen so:

  • Copy die URL op jou foto blad onder "Direct links"
  • Kom terug na jou pos en click op die "Insert Image" button.
  • Paste nou die volledige link na jou foto in die voorsiene plek.
So maklik soos dit.
Back to top Go down
https://sparklers.forumotion.com
 
Gratis Image Hosting
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Admin :: Wenke - Tips-
Jump to: