| | The Deon Maas Issue | |
| | Author | Message |
---|
Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| Subject: The Deon Maas Issue Thu Nov 22, 2007 4:27 pm | |
| | |
| | | Guest Guest
| Subject: Sien ook Tue Dec 04, 2007 1:29 pm | |
| die debat in DIE BURGER BLOGS :http://dieburgerblogs.mweb.co.za/ViewComments.aspx?mid=1889&blogid=41 |
| | | Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| Subject: Re: The Deon Maas Issue Tue Dec 04, 2007 1:36 pm | |
| | |
| | | Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| Subject: Luisteraar vat Cliff aan ná hy ‘geloof beledig’ Wed Dec 05, 2007 8:35 pm | |
| Waar is ons SMS Stenig Hom Bende nou ... ???Hoekom dring hulle nie daarop aan dat Cliff gefire word nie ... skynheilige klonte
Luisteraar vat Cliff aan ná hy ‘geloof beledig’ Leané du Plessis - Dec 04 2007 “Hou op nonsens praat. Daar bestaan nie ’n God nie. Daar bestaan ook nie ’n tandmuis of Kersvader nie.” Só het Gareth Cliff, die gewilde 5fm-aanbieder en Idols-beoordelaar, gereageer toe ’n luisteraar hom daarop gewys het dat hy in sy program glo die Christelike geloof beledig het. Me. Gerda-Mari Povey van Pretoria het verlede week op pad werk toe na Cliff se daaglikse oggendprogram geluister. Cliff het kommentaar gelewer oor ’n berig in die Britse koerant The Guardian dat ’n Britse onderwyser in Soedan gearresteer is omdat sy haar klas toegelaat het om ’n teddiebeer Mohammed te noem. In ’n stadium het hy gesê as God “so egoïsties en kleinlik is dat Hy ons wil straf, moet ons Hom maar los sodat Hy die kleinlike een is”, het Povey gesê. “Ek het amper my tong ingesluk toe ek dit hoor. Dít wat hy gesê het, is nié reg nie. Wat as my kind, wat hom (Cliff) as ’n rolmodel beskou, dit gehoor het?” Povey het in ’n e-pos aan Cliff onder meer gesê sy sal vir hom bid dat hy “die liefde en genade van God (sal) ervaar sodat (hy) net met respek van Hom kan praat”. Dis toe dat hy geskryf het sy moenie “nonsens praat” nie. “Ek sê nie hy is ’n slegte ou nie. Ek sê net hy moenie praat oor dinge waarvan hy niks weet nie. Hou eerder by die politiek en die wetenskap-pe as om ons geloof aan te vat,” het Povey gesê. Cliff het deur sy agent, me. Rina Broomberg, gesê hy het nié gesê God is kleinlik nie, maar wel dat dié soort denke (met verwysing na die berig) kleinlik is. “Enigiemand wat na my program luister, sal weet ek daag gereeld konvensionele denke uit en hanteer alle onderwerpe gelyk. “Ek is bly Povey het die moeite gedoen om my rakende dié saak te kontak, en dat sy bereid is om vir my te bid. Dis ons uiteenlopende opinies en vryheid om te debatteer wat die wêreld so interessant maak,” het hy gesê. Broomberg het verder gesê Cliff se reaksie op die e-pos was “ongetwyfeld tong in die kies”. http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2232816,00.html | |
| | | Guest Guest
| Subject: Nog 'n interesante siening .... Thu Dec 06, 2007 11:12 pm | |
| Subject: If You Value Your Life, Then Don't Name Your Teddy Bear Muhammad!!
|
|
|
|
|
|
|
| [img][/img]
| With a relative lack of dangerous challenges and a false sense of security when compared to earlier generations, at times it seems that a significant portion of our generation resorts to idiocy. Whether this is due primarily to boredom, or to ignorance, or to a general malaise of stupidity, or to downright evil, I have not yet formed an opinion. We believe that some UFOs are from other planets because we don’t want to be alone. And we defend this position by proclaiming that since there is too much space, there must be other civilizations to fill that space. And if you don’t agree with that conclusion then you are really dumb. This is a good example of using pseudo scientific reasoning to reach a desired conclusion. Furthermore, by embracing Darwin’s theory for the creation and evolution of life, even with all its gaps and defects, there is no need for a Creator God. Thus, by negating God, we have deified nature and dismissed our ultimate accountability. And so we have reached yet another convenient and desired solution thru the use of pseudo scientific reasoning. Like my farther used to say when his was speaking for the liberals: “The creation of life obviously happened by itself thru a succession of self-correcting errors.” To which I would add: “Any idiot can see that!” Never mind the human soul. Since it has no place in Darwin’s theory of life; it obviously does not exist. We have further simplified our universe because there is no need to verify something we can not see! After all, if we can not see God, then He obviously can not exist. And since we can not see our own soul, then it must not exist either. Anyone foolish enough to believe in something they can not see is obviously using that belief as a crutch upon which to lean and draw misguided comfort. Now having handily dismissed both God and our human soul along with all other ancillary spiritual entities, as well as the spiritual realm itself, we can now justify our existence by descending even further into total idiocy. But before making this final plunge, it is important for us to understand that the slaughter of tens of millions of babies in the womb is not a crime. Our Supreme Court assures us of this fact. After all, fetuses are only inanimate blobs of tissue and not human life. And even if they are human life, and we allow them to be born, they would die within a few decades anyway, provided they were lucky enough to dodge diseases, famines, wars and accidents. So by preventing their birth into a harsh, unforgiving and meaningless world, we are actually doing them a big favor by sparing them needless pain and suffering. After all, when we die, we cease to exist. The fat lady has sung and is vindicated as yet another short and relatively meaningless life is lost and soon forgotten for all time. Others may view our casual dismissal of tens of millions of lives as a selfish action because it precludes any need for the personal sacrifices made by so many parents for their children. But pay no attention to them; because we know that by denying birth to the fetus, we have justifiably spared it from the vagaries of life. But justified to whom? I do not know; because, by definition from the religion of liberalism, I will not be held accountable for this action. Ah, it’s only semantics!! BUT!!! Moving on to the really serious aspects of this life, it would be most prudent to exercise caution when selecting a name for your teddy bear. Q) Why?A) A poor choice may result in a jail term, maybe even death! Thank God (oops, I mean, thank your lucky stars) that we live in a world where liberals, with their keen sense of prioritized values, act as much-needed beacons of light. Without their proper guidance, we would not only lose our focus, but also our sense of direction. |
| | | Warrefok Entheos
Number of posts : 1056 Age : 75 Location : Pretoria - South Africa Registration date : 2007-10-18
| Subject: Re: The Deon Maas Issue Thu Dec 06, 2007 11:23 pm | |
| Scientia non habet inimicum nisp ignorantem | |
| | | Guest Guest
| Subject: .... Thu Dec 06, 2007 11:31 pm | |
| Kan net nie oor die aartappel-storie kom nie ... |
| | | Guest Guest
| Subject: .... Fri Dec 07, 2007 12:03 am | |
| - Quote :
- Waar is ons SMS Stenig Hom Bende nou ... ???
Hoekom dring hulle nie daarop aan dat Cliff gefire word nie ... skynheilige klonte ...... Sien Sondag toe ek in die Mall was besig om kopies te doen dat daar 'n hoop koerante nog nie verkoop is nie ... Almal Rapport uitgawes .... Ster Kinekor is nou aan die beurt , ...het vandag my sms ontvang .. Los mense se geloof uit ... wat bereik mens daardeur om veral die Christene se geloofsoortuiginge aan te val ... Rapport het geswig voor Mammon soos jy sê... maar ook het hulle erken dat die geloof nie aangeval behoort te word nie ... Cliffie het geskrik ...en weer eens sy storie verdraai , netsoos Maas gedoen het ( hy het na bewering gesê dat hy die "go head" gekry het van die redaksie om die berig te plaas ... iets wat hulle ontken ) ... soos ek die storie verstaan .... Mense sal in die toekoms mooi moet dink ... om die bestaan of nie-bestaan van die Aller Hoogste spottenderwys af te maak en Hom af te kraak tot nihilisme , is verkeerd ... en Heiligskennis ... OP die ou end is dit maar slegs respek vir mekaar wat ons land sal red ... Ek het nou klaar oor die debat uitgewei ... Jy het my standpunte op die Burgerblok gelees ... ek bly daarby ... Dit is tog ook duidelik dat al die Christene daar slegs die belange van die ongelowiges en spotters in gedagte het ... Hulle word met LIEFDE tereg gewys ..... en dis so hartseer vir my dat hulle aangeval word, veral Kobus wat so lieflik in sy geloof is mens hom sommer net sonder ophou wil "hug" ... oor sy liefde vir sy God en mens so uit hom uit straal ... Ek sê vir jou nag ... gaan nou verder werk aan 'n opinie ... |
| | | Guest Guest
| Subject: Nog 'n berig ... Lyk nie of Cliffie so Fri Dec 07, 2007 12:26 am | |
| maklik gaan los kom nie :
D-dag vir giftong Gareth ná godslasterlike e-pos ‘sneeubal’ SANRI VAN WYK 06/12/2007 09:03:11 AM - (SA)
JOHANNESBURG. – Die beslissingsraad van die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) hoor vanoggend weer klagtes aan wat met die gewilde 5fm-giftong en Idols-beoordelaar Gareth Cliff verband hou.
Verskeie griefskrifte, waarin onder meer geëis word dat hy in die pad gesteek word of Christene om verskoning vra vir godslasterlike opmerkings, doen steeds die rondte.
Cliff was vandeesweek pal in die nuus ná ’n e-pos waarin hy aan me. Gerda-Mari Povey van Pretoria gesê het sy moet “ophou onsin stook – daar is nie ’n god nie; daar is nie ’n tandemuis nie en daar is nie ’n Kersvader nie.”
Dié e-pos het gevolg nadat Povey vir Cliff per e-pos aangevat het oor hy op 29 November op sy daaglikse oggendprogram op 5fm volgens haar die Christelike geloof beledig het.
Op die program het Cliff kommentaar gelewer oor die voorval waarin ’n Britse onderwyseres in Soedan gearresteer is oor sy toegelaat het dat kinders ’n teddiebeer Mohammed noem.
Povey het aanstoot geneem dat Cliff onder meer sou gesê het: “As God so egoïsties en kleinlik is dat hy ons wil straf, moet ons hom maar los dat hy die kleinlike een is.”
“Die hele ding het gesneeubal. My in-mandjie wemel van e-posse,” het Povey gister aan Beeld, susterkoerant van Die Burger, gesê.
Hoewel Povey se briefie aan “alle 5fm-luisteraars” – waarin sy onder meer sê sy voel jammer vir Cliff as hy dink hy is groter as God – boaan al die griefskrifte verskyn, sê Povey sy het nie die griefskrifte begin nie.
“Ek het Cliff se reaksie op my e-pos vir ’n paar vriende gestuur. Hulle het die griefskrifte begin.”
Povey beweer minstens 1 000 handtekeninge is ingesamel.
Me. Shouneez Martin, UKKSA-registrateur, het bevestig drie klagtes wat met die betrokke uitsending van Cliff se oggendprogram verband hou, word vanoggend aangehoor. Die klagtes is gister tot twee bestaande 5fm-klagtes gevoeg.
Martin sê Povey is nie die klaer in die klagtes wat met Cliff verband hou nie. “Sy het nie ’n amptelike klag by die UKKSA ingedien nie, maar gisteroggend ’n e-pos gestuur. Die klagte was egter skoorsoekend van aard en is nie as amptelik opgeneem nie,” het sy gesê.
Mnr. Walter Gelderblom, 5fm se publisiteitsbestuurder, sê alvorens die UKKSA ’n beslissing gemaak het, kan die stasie nie kommentaar lewer nie. “Sodra uitspraak gelewer is, sal ons ’n verklaring uitreik,” het Gelderblom gesê.
Cliff het sy reaksie op Povey se e-pos en petisies per e-pos aan Beeld gestuur.
“Dit is alles buite konteks en ’n bietjie van ’n storm in ’n glas water, maar ek kan insien dat mense ontsteld raak oor geloofsake. Ek moet leer om my mond te hou.” |
| | | Sponsored content
| Subject: Re: The Deon Maas Issue | |
| |
| | | | The Deon Maas Issue | |
|
Similar topics | |
|
| Permissions in this forum: | You cannot reply to topics in this forum
| |
| |
| |