Bennie Addict

 Number of posts: 392 Location: Johannesburg Registration date: 2007-11-02
 | Subject: Van Geld en Voëls Wed Mar 05, 2008 2:15 pm | |
| Plaasseun stap kroeg binne met 'n volstruis onder die een arm en en 'n toiletbak vol R100 note onder die ander.
Die kroegman vra: "En die?"
Seun: "My pa het gesê as jy girls soek, moet jy 'n groot voël en 'n kakhuis vol geld hê."
|
|