'n Vriendelike Veeltalige Internasionale Bymekaarkomplek
A Friendly Multilingual International Social Meeting Point
HomeHome  ­CalendarCalendar  ­GalleryGallery  ­FAQFAQ  ­SearchSearch  ­RegisterRegister  ­MemberlistMemberlist  ­UsergroupsUsergroups  ­Log inLog in  
Post new topic   Reply to topicShare | 
 

 Oom Sarel en die droogte ...

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Warrefok
Entheos


Male
Number of posts: 1056
Age: 61
Location: Pretoria - South Africa
Registration date: 2007-10-18

PostSubject: Oom Sarel en die droogte ...   Fri Mar 07, 2008 2:52 pm

Die droogte in die diep Karoo het so erg geword dat daar niks meer oor is
van Oom Sarel se plaas nie. Hy het al sy beeste laat slag, al sy skape
verkoop. Die veld is so droog soos hy dit nog nooit in sy 65 jaar gesien
het nie. Die plaaswerkers het verlede maand getrek om te gaan kyk of
hulle nie kan werk kry in Zimbabwe nie, so sleg het dit gegaan.

Oom Sarel sit een oggend op die stoep, verby moedeloos. Skielik kom
daar 'n helikopter oor gevlieg. Hy kyk die helikopter so, draai na Tant
Sarie en sê vir haar:

"Daar fokof die windpomp ook nou."
Back to top Go down
View user profile
Bennie
Addict


Male
Number of posts: 392
Location: Johannesburg
Registration date: 2007-11-02

PostSubject: Re: Oom Sarel en die droogte ...   Sat Mar 08, 2008 6:36 am

BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh BigLaugh
Back to top Go down
View user profile
 

Oom Sarel en die droogte ...

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
Sparkling Sparklers :: Sparkling Sparklers Forums :: Grappies - Jokes-
Post new topic   Reply to topic